Artist: 
Search: 
Reddit

Van Coke Kartel - Voor Ons Stof Word lyrics

My gemoedstoestand raak al beter
Al sak die donker toe
Dit beteken nog nie ek gaan hemel toe nie
Miskien nog verder van ʼn hemelwese af
Ek voel nog jonk maar ek glo glad nie in sprokies nie

Koor:
Gee my tyd my hart
Dans saam terwyl ons heengaan
Voor ons stof word
Voor ons weer stof word
Gee net tyd my hart
Dans saam terwyl ons heengaan
Voor ons stof word
Voor ons weer stof word

Dis hier waar ek veilig voel
Onder versagtende omstandighede
Trap ek dalk nou op jou tone?
Ek is nie veel van ʼn danser nie maar ek sal dans as ek dronk genoeg is.

Koor

Dis hier waar ek veilig voel
Onder versagtende omstandighede
Trap ek dalk nou op jou tone?
Ek is nie veel van ʼn danser nie maar ek sal dans as ek dronk genoeg is.
Dronk genoeg is

Koor x2