Artist: 
Search: 
Reddit

Straatligkinders - Elektriese Blomme lyrics

Praat met my
Skree op my
Wonder oor my
Raak my

Dink aan my
Droom oor my
Huil oor my
Raak my

Sien jy my
Is ek jy
Moet ek bly
Raak my

Dink aan my
Droom oor my
Huil oor my
Raak my X4

Vat jou hande
Bind dit vas
Om my hart
En maak dit joune

Tel my op
Jou skouers hoog
En loop met my
Op die reënboog
Die reënboog X3

Vat my foute maak dit reg
Ek wil ophou doen wat sleg
Bloei gebloeie liggaam lag
Eks lief vir jou
Eks lief vir jou

Elektriese blomme
Brand vir jou
Elektriese blomme
Brand vir jou
Vir jou
Elektriese blomme
Brand vir jou
Elektriese blomme
Brand vir jou
Vir jou
Elektriese blomme
Brand vir jou
Elektriese blomme
Brand vir jou

Jesus
Eks lief vir jou
Jesus
Eks lief vir jou
Jesus
Eks lief vir jou
Jesus
Eks lief vir jou